Handleiding Mellerware 27565A Tempo Slowcooker

Handleiding voor je Mellerware 27565A Tempo Slowcooker nodig? Hieronder kun je de handleiding gratis bekijken en downloaden als PDF in het Nederlands en/of Engels. Dit product heeft 1 veelgestelde vraag, 0 comments en heeft 0 stemmen. Is dit niet de handleiding die je zoekt, neem dan contact met ons op.

Is je product kapot en biedt de handleiding geen oplossing meer? Dan kun je voor reparatie gratis terecht bij Repair Café.

Handleiding

Loading…

2.4. Diens:
2.4.1.Die toestel moet deur `n gekwalifiseerde tegnikus
gediens word
2.4.2 As die koord beskadig word moet dit deur die diensa-
gent of `n gekwalifiseerde person vervang word om
brandgevaar te verhoed
2.4.3.Enige misbruik en mislukking om instruksies te volg
lewer die waarborg nul en van gener waarde
3. Instruksies vir gebruik
3.1. Voor gebruik:
3.1.1. Verwyder alle verpakking material voor gebruik
3.1.2. Voor die toestel vir die eerste keer gebruik word maak
alle parte skoon wat met kos in aanraking kom soos
voorgeskryf in skoonmaak artikel
3.2. Gebruik en sorg:
3.2.1. Plaas die behuising op `n droe , gelyke oppervlakte en
nein aby die kant. Moenie op die vloer gebruik nie.
3.2.2. Plaas die voedsel in die keramiek pot en sit die pot
in die behuising. Maak toe met die glas deksel. As
voedsel verbruin moet word doen dit eers in `n pan op
die stoof. `n Prutpot kan nie verbruin nie
3.2.4. Stel die kontrole knop in die “af” posisie voor die
prutpot aan die muursok gekoppel word. Skakel af en
ontkoppel van muurprop na gebruik en haal keramiek pot
uit deur oond handskoene te gebruik.
3.3. Automaties ontdooi:
3.3.1. Die AUTO/ONTDOOI sal die prutpot toelaat om gevries-
de kos vir 8 – 10 ure op hoog te kook en sal daarna na
die pre –stel temperatuur to gaan en dan op laag kook.
3.3.2. As die kooktyd verleng moet word stel op laag en as die
kooktyd korter meot wees stel op hoog.
3.4. Stadige kook:
3.4.1. Stadig kook was nog altyd die beste manier vir `n
voedsame warm maaltyd met minimum voorbereiding
en baie vrye tyd weg van die kombuis
3.4.2. Die prutpot was altyd gebruik vir sop en bredies maar
met die keramiek pot kan meer modern disse gemaak
word. Die pot is ook geskik om op die tafel te sit en te
bedien. Sit altyd a matjie onder die pot wanneer dit op
die tafel geplaas word.
3.4.3 Die kook metode is idiaal vir vleis stukke wat langer vat
om sag te word. Me tdie lang kook metode sal dit baie
sag en vol geur wees.
3.5. Geskikte kos vir stadig kook en voorbereiding: Meeste
kos is geskik maar daar is `n paar riglyne wat gevolg
moet word
3.5.1 Sny. Wortel groente in klein eweredige stukke want
dit kook langer as vleis. Hulle moet vir `n paar minute
gesoteer word voor dit in die prutpot gekook word. Die
groente moet altyd onder in die pot geplaas word en die
vloeistof moet dit bedek.
3.5.2. Sny all extra vet van vleis af voor dit gekook word.
3.5.3. As `n resep aangepas word verminder altyd die
vloeistof. Vloeistof verdamp nie in `n prutpot nie soos in
gewone kook..
3.5.4. Moet nooit oorblywende kos in die prutpot los nie.
3.5.5. Die prutpot kan nie gebruik word om voedsel te verhit
nie.
3.5.6. Ongekookte rooi bone moet eers geweek word in water
vir 10 minute voor dit in die prutpot gekook word
3.5.7. Druk `n thermometer in groot stukke vleis om seker te
maak dit bereik die regte kook temperatuur.
3.5.8. Outentieke steenware word gemaak teen hoe tempera-
ture en die pot mag oppervlakige merke op he. Die glas
deksel sal ook nie perfek pas nie. Lae kook maak nie
stoom so baie min hitte gaan verlore.
3.5.9. Moenie die prutpot in die oond, vrieskas of mikrogolf of
bo op `n stoof plaas nie
3.5.10. Moenie die prutpot van `n hoe temperatuur na `n
yskou temperatuur blootstel nei. Koue water op `n
warm pot sal dit kraak.
3.5.11. Die pot mag nie in water staan nie maar mag geweek
word met water binne in
3.5.12. Daar is `n area onder die pot wat rou is vir `n rede en
sal water opsuig as dit geweek word
3.6.Wenke vir stadig kook
3.6.1. Die pot moet half vol wees vir Goeie resultate
3.6.2. Stadig kook behou vog. Om van vog ontslae te raak
haal deksel af en draai na hoog en laat prut.
30 to 45 minute.
3.6.3. Die glas deksel is nie `n perfekte pas nie. Moenie
onnodig oplig want hitte ontsnap. Elke keer as die glas
deksel gelig word tel nog 10 minute by kooktyd. As sop
voorberei word los `n 5 sentimeter tussen die bokant
van die pot en die sop om te verhoed dat dit oor kook.
3.6.4. Baie resepte verlang heeldag kook tyd, as jy nie tyd het
vir voorbereiding nie doen dit die vorige aand en stoor in
die yskas. Gooi in die prut pot die volgende oggend met
vloeistof en stel op laag, hoog of automaties.
3.6.5. Meeste vleis en groente verlang 8 – 10 ure op laag. 4
– 6 ure op hoog en 5 – 7 ure op auto. Sekere bestandele
is nie geskik vir stadig kook nie. Pasta, seekos, melk en
room moet altyd naby die einde van die kooktyd byge-
voeg word. Sekere goed kan die kooktyd affekteer soos
water, vet en die temperatuur en die groote van kos.
3.6.6. Kos wat in klein stukke is sal vinniger kook. `n vorm
van toets en weer toets sal die prutpot `n perfekte kook
item in die kombuis maak.
3.6.7. Groente vat langer om te kook en moet altyd in die
onderste gedeelte van die pot wes.
3.6.8. Na kooktyd skakle af en los die glas deksel op. Daar is
genoeg hitte om kos warm te hou vir 30 minute. As jy
dit langer wil warm hou sit op lae stelling. Alle kos moet
met vloeistof gedek word.
3.6.9. Verbruin die vleis en uie in `n pan om te seel en vet
te verminder en plaas dan in die prut pot. Dit is nie `n
Download de handleiding in het Nederlands en/of Engels (PDF, 0.94 MB)
(Denk aan het milieu en print deze handleiding alleen als dat echt noodzakelijk is)

Loading…

Beoordeling

Laat ons weten wat je van de Mellerware 27565A Tempo Slowcooker vindt door een beoordeling achter te laten. Wil je je ervaringen met dit product delen of een vraag stellen? Laat dan een bericht achter onderaan de pagina.
Bent u tevreden over de Mellerware 27565A Tempo Slowcooker?
Ja Nee
Beoordeel dit product als eerste
0 stemmen

Praat mee over dit product

Laat hier weten wat jij vindt van de Mellerware 27565A Tempo Slowcooker. Als je een vraag hebt, lees dan eerst zorgvuldig de handleiding door. Een handleiding aanvragen kan via ons contactformulier.

Meer over deze handleiding

We begrijpen dat het prettig is om een papieren handleiding te hebben voor je Mellerware 27565A Tempo Slowcooker. Je kunt de handleiding bij ons altijd downloaden en daarna zelf printen. Indien je graag een originele handleiding wilt hebben, raden we je aan contact op te nemen met Mellerware. Zij kunnen wellicht nog voorzien in een originele handleiding. Zoek je de handleiding van Mellerware 27565A Tempo Slowcooker in een andere taal? Kies op de homepage je taal naar keuze en zoek daarna op het modelnummer om te zien of we deze beschikbaar hebben.

Specificaties

Merk Mellerware
Model 27565A Tempo
Categorie Slowcookers
Bestandstype PDF
Bestandsgrootte 0.94 MB

Alle handleidingen voor Mellerware Slowcookers
Meer handleidingen voor Slowcookers

Veelgestelde vragen over Mellerware 27565A Tempo Slowcooker

Ons supportteam zoekt dagelijks naar nuttige productinformatie en antwoorden op veelgestelde vragen. Als er onverhoopt toch een onjuistheid tussen onze veelgestelde vragen staat, laat het ons dan weten via het contactformulier.

Wat is het verschil tussen een multicooker en een slowcooker? Geverifieerd

Sommige multicookers hebben ook een slowcooker functie, maar een slowcooker is doorgaans alleen een slowcooker en daarmee alleen geschikt voor het langzaam bereiden van voedsel.

Ik vind dit nuttig (88) Lees meer
Handleiding Mellerware 27565A Tempo Slowcooker

Gerelateerde producten

Gerelateerde categorieën